Two Appointments Every Man Has To Keep (Afrikaans)

Two Appointments Every Man Has To Keep (Afrikaans)

$33.00
{{option.name}}: {{selected_options[option.position]}}
{{value_obj.value}}

Ons maak afsprake elke dag. Party kom ons na, maar ander stel ons uit of af.Nogtans is daar twee afsprake wat elke mens moet nakom.Die Bybel maak dit duidelik dat elke mens ‘n afspraak met die dood het en daarna ‘n afspraak met God het. “En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel” (Hebr 9:27).‘n Afspraak met die DoodOns het ‘n afspraak met die dood weens sonde. Ons almal sondig as gevolg van die keuse van een man—die eerste man, Adam. Adam het God se eerste gebod oortree en die verbode vrug geëet. Die Bybel sê, “Daarom, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het” (Rom 5:12). Van nature en deur keuse is ons almal sondaars. Ons sonde lei tot beide fisiese en geestelike dood (skeiding van God).‘n Afspraak met GodOns het almal ‘n afspraak met God nadat ons gesterf het. Wanneer ons God ontmoet, sal Hy ons veroordeel as sondaars of hemel toe neem a

Show More Show Less